Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Die Grafsangers

$125.00 $62.50

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke ‘n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse aaklige musiek, en ‘n koor van kinders geklee in swart, met aardige groot koppe . . .

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *