Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Dolfie Weerwolfie

$7.29 $5.83

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar n stert! Hy is n weerwolf!

    Hierdie reeks is perfek vir sterker lesers of as voorleesboek vir jonger kinders, dit kan vergelyk word met Kas vol monsters-reeks deur Jaco Jacobs wat ook grilstories oor, onder andere, weerwolwe bevat. Meer as 33 000 boeke is al in daardie reeks verkoop

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *