Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Anton Rupert

$24.09 $19.27

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Die verstommende storie van n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Anton Rupert was ‘n Karooseun wat in die Depressie grootgeword het, en dit skaars kon bekostig om te gaan studeer, maar sy Rembrandt groep word uiteindelik wreldleier in o.m. luukse goedere.

    Wat was Rupert se geheim? Rupert se oorspronklike sienings oor die skepping van werk en welvaart in n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, vol kleur en anakdotes, in di opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Related Products