Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Toekomsmens

$13.23 $10.58

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Pretoria, 2057. Dertig jaar n Johannesburg in ‘n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van Suid-Afrika deur die Toekomsparty en ‘n Raad van Twaalf regeer.

    Kel de Jong werk as ‘n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer ‘n militre observasiesatelliet ‘n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word In-Grid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in ‘n aanval vernietig.

    In chaos wat volg, aktiveer Kel In-Grid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, ‘n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure in sy hede. Hierdie is ‘n sterk spekulatiewe roman, ideaal vir aanhangers van Margaret Atwood se Oryx and Crake en The Handmaid’s Tale. Dit lewer ook sterk ekologiese en sosiale kommentaar.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *