Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Blou Lotus

$8.00 $6.40

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Kuifie jaag dwelmsmokkelaars al die pad na China. Kuifie gaan dryfkrag, waagmoed en intelligensie nodig he om die hindernisse te oorkom, maar hy ontmoet ‘n jong Chinese seun, Tsjang, wat hom om elke hoek en draai bystaan. Tsjang was, inderwaarheid, regtig Herge se vriend. Rastapopoulos ‘n bekende boef wat Kuifie gereeld teekom bewys homself as ‘n gedugte teenstander. Die avontuur neem Kuifie van die opiumhoekies in Shanghai na die indrukwekkende Yangtze Kiang!

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Related Products