Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Beloftes Van God Vir Mans

$6.10 $4.88

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • About Beloftes Van God Vir Mans by Christian Art Distributors

    Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na n beter toekoms?

    Beloftes van God vir mans is n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat n tema maklik opgespoor kan word.

    n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans.
    40 relevante temas in alfabetiese volgorde.
    Tweekleur-drukwerk.
    Sagteband.
    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Men.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *