Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Bloedsomer

$19.99 $15.99

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Die bedompige klimaat voel soos n tronksel en sy mis die ooptes van die Vrystaat en, daarmee saam, bekostigbare blyplek. Speursersant JP Hendriks, aan wie sy deesdae rapporteer, toon boonop nie n greintjie simpatie nie.

    Een Vrydagoggend in Desember vang n vakansieganger met sy hommeltuig se kamera n afgryslike toneel vas. Tussen die voetstukke van n geroeste windpomp in n afgele stuk veld wat grens aan n staproete, l n bebloede bondeltjie mens. Minder as 24 uur later word n foto van ng n slagoffer iewers in n stegie van die onderdorp soos n veldbrand op sosiale media versprei.

    Wat het Die Clowns, n Russiese skeepskaptein en die matriarg van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster wat in die eerste slagoffer se hand vasgeknyp is, vandaan?

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *