Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Boereverneukers

$230.00 $115.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy jou geld, status en reputasie kwyt. S oortuigend doen hulle dit dat selfs die slimste, mees ingeligte mense n rat voor die o gedraai word en eers besef wat hulle getref het nadat grootskaalse skade aangerig is en die gladdebek soos mis voor die son verdwyn het. Maar selfs swendelaars kom hulle moses te…Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van ons land se grootste skelmstreke gepleeg het.Van die karakters is minder bekend by die publiek, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater Andr Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die Trustbank-rowers Derek Whitehead en Antonie van der Merwe.Dalk het j ook deurgeloop, maar praat tot vandag toe nie graag daaroor nie.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *