Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Bonsaimeisies

$320.00 $149.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • About Bonsaimeisies By Erla Diedericks

    Buig die boompie … Psigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie. Speurder Marnus Mostert vertel haar van die grieselrige manier waarop die ontvoerder sy jong slagoffers martel voordat hy hulle vermoor: Hy buig en snoei hulle soos Bonsaiboompies …

    Daar is net een mens wat hulle kan help: Samael de Kock, n martelspesialis, psigopaat en gevangene van Molenberg Psigiatriese Hospitaal. Kort voor lank is daar n vreesaanjaende magspel tussen Samael, Ann en die Tuinier, soos hulle die moordenaar noem. Intussen duik ander karakters op om sake verder te kompliseer: n Plantkundige vasgevang in haar verlede, n geheimsinnige byeboer, en n gasteplaaseienaar met weermaggeraamtes in die kas. Sal Ann die Tuinier kan help vastrek voordat hy weer sy snoeiskr optel?

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *