Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Die Bullebakke – Episode 2

$15.00 $12.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • 10 000 hoenders is vasgevang in ‘n hoe-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ‘n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub. Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem … Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan? Die prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *