Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Die Man Van Elders

$17.01 $13.61

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • About Die Man Van Elders by Helene De Kock

    N drie jaar op n passasierskip smag Jean Botha na n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, n gesiene boer van die Oos-Vrystaat.

    n Meesleurende roman oor twee mense wat hulself vir die keuses van die verlede moet vergewe voor hulle n ware tuiskoms en liefde kan vind.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *