Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Dingeth

$9.00 $7.20

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en ng goed h! Op n dag besluit Klara sy wil n DINGETH h, maar daar is net een probleem. Wat is n DINGETH?

    Mnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe.

    Maar gaan hulle ooit n DINGETH kry?

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Related Products