Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Ek lees self: Omnibus 2

$8.64 $6.91

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seekoei trek tou; Jakkals en kraai en die stuk kaas

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Related Products