Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Elsa Winckler Eerste Keur

$260.00 $130.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Cilla kan van kleins af met diere kommunikeer in Van altyd af. Reynecke Retief vertrou egter nie haar intutiewe benadering nie; hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor. Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om.

    Aileen se ptisserie sal vir Stellenbossers wys hoe fyngebak moet lyk in Te eenders, te anders. Ongelukkig is die eienaar van die perseel heeltemal onmoontlik. Na n lesing oor persoonlikheidstipes, weet sy: Sy en Allen Muir sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. Hoekom laat sy nabyheid haar dan so verskriklik opgewonde voel?

    Kalinda worstel met verskeie uitdagings in Tydlose liefde. Soos die spook wat in haar kar geklim het n haar kantsakdoekie agtergelaat het. Sy ontmoet ook die wildewragtag van n Zach met sy arrogante drie-date-rel. Daar is dadelik n onverklaarbare drif wat tussen hulle posvat, terwyl sy die geskiedenis en haar spook se spore volg.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *