Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Kanniedood

$329.00 $145.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • About Kanniedood By Irna van Zyl

    Skinderpraatjies veroorsaak dat speuradjudant Storm van der Merwe tydelik geskors word. Die omgewingsaktivis Jane English nooi haar uit om tot verhaal te kom op haar wildplaas buitekant Barrydale. Maar Jane het n verskuilde agenda: n sindikaat het die vorige week bitter skaars vetplantjies van haar plaas gestroop en sy smeek Storm om die smokkelnetwerk oop te vlek.

    n Blitslekker krimi oor omgewingsdiefstal deur die topverkoperskrywer Irna van Zyl, wat afspeel in Hermanus en die Klein-Karoo.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Related Products