Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Marius Weyers

$25.00 $20.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Marius Weyers is waarskynlik een van die bekendste en gerespekteerde name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Hy het homself as akteur sonder gelyke gevestig; plaaslik n internasionaal. Sy veelsydigheid word weerspiel in die meer as 180 verskillende karakters wat hy vertolk het en in die meer as 50 rolprente en televisiereekse waarin hy sedert 1964 gespeel het. Die biografie bevat heelwat foto’s en is gevul met anekdotes, humor en aanhalings wat inligting en insig gee in hierdie kunstenaar se denke en die uitdagings wat hy by tye moes oorkom. Ook vertel dit die mooi liefdesverhaal tussen Marius en sy vrou, Evette (die bekende beeldhouer).

    Weyers is voorheen deur ander skrywers gevra of hy belangstel in ‘n biografie en het telkens geweier omdat hy so privaat is. Hy het ook ges dat dit voorheen nie die regte tyd was nie. Hy voel die tyd is egter n reg.

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *