Free shipping on orders over $15

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Waar die doringbome sing

$290.00 $145.00

  • Shipping Icon
    Free
    Shipping
  • Shipping Icon
    Safe
    Payment
  • Shipping Icon
    Best
    Services
Categories :
  • Print Books
  • Lenore worstel met n groot persoonlike verlies.

    Die kringloop van haar beproewinge oor die afgelope tyd het haar vrese oor verlating wat sy al in kleintyd ontwikkel het, net verder verdiep.

    Maar noudat sy self n ma is, besef sy dat sy haarself hiervan sal moet bevry om n standvastige ouer vir haar kinders te wees.
    Hulle oupa Tjaart se visie vir Bateleur-reservaat rus ook op haar skouers, en sy dra swaar daaraan om getrou hieraan te bly.

    Bella, wat al in haar tienerjare wees gelaat is n haar ouers se selfvernietigende besluite, begeer n familie van haar eie.
    N haar broer, Jaco, se hartseer dood in n skiettragedie, het sy in haar alleenheid die ideaal van n perfekte familie nagejaag.

    Maar miskien is daar tog n hegte kring van liefde vir Bella bedoel wat nie uit die standaard definisie van die perfekte familie bestaan nie,maar eerder in die warm koestering van n laslap familie.

    Tarien se fokus is s onwrikbaar gevestig op haar toewyding aan die Hereen die opofferings wat sy in haar diens aan Hom maak, dat sy nie besef haar sendelingbestaan het n selfopgelegde prys geis wat die Vader nooit van haargevra het nie.
    Haar ma is sterwend en Tarien begin wonder oor haar impulsiewe, romantiese uitkyk op die lewe en hoe dit haarself en haar naastes benadeel.

    Sy begin twyfel of dit ooit s moes wees. Miskien l die antwoorde op haar vrae en brose behoeftes op haar grootwordplaas …

    Add a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *